Silwerjare Old age home
Website
Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.
Silwerjare Old age home
Category: Elder Care, Hospice & Home Health Care
- Phone
- 053 963 1330
- Only between 7am - 17pm
- 083 417 9582
- Email business
- Website
- silwerjare.co.za
- Address
- Markson str 47, Schweizer-Reneke Schweizer-Reneke, NW 2780
Elderly care
Special care
Oldeage home
0 Customer reviews
Write a review
Home for the Elderly
Silwerjare lewer 24 uur versorgings dienste aan ons bejaardes, dienste sluit in verpleegsorg, voedsel, skoonmaak, asook salon dienste. Veiligheids diens met 24 uur gemoniteerde reaksie.
Silwerjare aftree oord is ook geleë in 'n veiligheid kompleks, en bestaan uit 45 wooneenhede, daar is 24 uur direkte vebinding d.m.v. interkomstelsel na die hoof gebou.
Silwerjare ouetehuis se hoofgebou bestaan grootendeels uit kamers vir verswakte bejaardes.
Ons ouetehuis is ook baie skoon en mediese personeel is trots op hulle werk. Higiëne is ook baie belangrik vir ons personeel. Ons het ook n wondsorg eenheid met opgeleide personeel.
- Description
Business profile

Silwerjare Old age home's Keywords
Elderly care | Special care | Oldeage home | Outehuis | Versoring sentrum
Is Silwerjare Old age home in South Africa your business?
Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.