Thinus Pretorius Groep BK

Website

Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.

Thinus Pretorius Groep BK
Category: Real Estate Services

Key contact details for Thinus Pretorius Groep BK
Mobile
083 635 3299
Email
Email business
Website
www.thinuspretoriusgroep.simplesite.com
Address
P.O.Box 781, Vredenburg Western Cape, 7380
 
Real Estate

Real Estate Agents

Real Estate Management

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

Thinus Pretorius Groep is 'n gevestigde naam in die Boubedryf sedert 1997. Die Eerste groot ontwikkeling deur Thinus Pretorius Groep is aangepak in 1999 met sy Eerste Sekuriteitskompleks in Suider-Paarl nl. Marletta Park. Die onderneming het 'n klein begin gehad deur aanbouings en herstelwerkte te doen en het na die sukses van Marletta Park tot groter hoogtes gestyg. Die volgende projek was 'n sekuriteitskompleks van 41 wooneenhede in Suider-Paarl nl. Welgevonden, wat vandag een van die spog komplekse in die Paarl is. Nog Ontwikkelinge het gevolg en is Thinus Pretorius Groep tans besig met 'n groot Sekuriteitskompleks in Vredenburg geleë in die Weskus nl. Vredenzicht. Die ontwikkeling bestaan uit 34 eenhede en beloof om net so uit te staan soos Welgevonden, wat kwaliteit en karakter aanbetref.

  • Business profile

Thinus Pretorius Groep BK's Keywords

Real Estate | Real Estate Agents | Real Estate Management | Estate Agent | Property Agent | Property Manager | Property Developers | Real Estate Developers