Mothers and Miracles Bloemfontein baba ontwikkelings en stimulasieklasse

Website

Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.

Mothers and Miracles Bloemfontein baba ontwikkelings en stimulasieklasse
Category: Unknown

Key contact details for Mothers and Miracles Bloemfontein baba ontwikkelings en stimulasieklasse
Mobile
084 288 9944
Email
Email business
Website
www.mothersandmiracles.co.za
Address
21 Basil Read, Hillsboro, Bloemfontein Free State, 9321
 
Mothers

Early Childhood Education

Mother and child workshops

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

"Mothers and Miracles" spesialiseer in die ontwikkeling van prettige leerondervindinge vir babas en kleuters.Ons weeklikse werkswinkels, wat 90 minute duur, bied 'n intieme en vertroostende milieu.Daar kan moeders en hulle jong kinders in 'n reeks aktiwiteite deelneem wat gebaseer is op spel en uiters goed uitgelê is om kinders se leervermoë en potensiaal te maksimiseer.Die navorsing en ontwikkeling van hierdie program is gedoen deur 'n opvoedkundige wat spesialiseer in die vroeë kinderjare.Die leerproses word aangemoedig deur ontdekking, vrae, kreatiwiteit en probleemoplossing wat die kind toelaat om aktief betrokke te raak sonder enige druk of stres. Gedurende sy eerste drie lewensjare, ontwikkel jou kind intellektuele, emosionele en sosiale vaardighede wat van uiterse belang is.

  • Business profile

Mothers and Miracles Bloemfontein baba ontwikkelings en stimulasieklasse's Keywords

Mothers | Early Childhood Education | Mother and child workshops | Mother and child classes | Baba ontwikkeling | Activities for toddlers | Leer speel-speel | Baba masering | Babamasering

Is Mothers and Miracles Bloemfontein baba ontwikkelings en stimulasieklasse in South Africa your business?
Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.

Articles