TULBAGH BOSBOU KWEKERY - Nooitgedaght Farm, Station Road, Tulbagh - Tel: 023 230 0694 - services

By: Tulbagh Nursery  11-11-2011
Keywords: Plants

OUR SERVICES - ONS DIENSTE

Contact us any time to compare our prices or to find out about availability of plants. We do have a showroom should you only need a few plants.

Big orders take time to bring out, so it is a good idea to arrange before hand. Garden advice is always available.


Kontak gerus om pryse te vergelyk en beskikbaarheid van plante uit te vind. Ons het 'n vertoonlokaal indien u net 'n paar plante van 'n soort soek.

Groot hoeveelhede neem tyd om uit te bring en dit is raadsaam om voor die tyd te reël. Ons help ook graag met tuin raad.

Keywords: Plants

Other products and services from Tulbagh Nursery

11-11-2011

TULBAGH BOSBOU KWEKERY - Nooitgedaght Farm, Station Road, Tulbagh - Tel: 023 230 0694 - products

Because we produce most of our plants on the premises it may be that we don't have stock for short periods of time to ensure that all plants are at top standard before we sell them. Ons verkoop bome, rose, struike, palms, potte, vrugtebome en tuin bykomstighede. We sell trees, roses, shrubs, palms, pots, fruit trees and garden accessories. Ons produseer meeste van die plante self om koste so laag as moontlik te hou.