TULBAGH BOSBOU KWEKERY - Nooitgedaght Farm, Station Road, Tulbagh - Tel: 023 230 0694 - products

By: Tulbagh Nursery  11-11-2011
Keywords: Van, Plants

OUR PRODUCTS - ONS PRODUKTE

We sell trees, roses, shrubs, palms, pots, fruit trees and garden accessories. To keep costs as low as possible we produce most of the plants ourselves. We also sell a wide variety of six-packs.

Shrubs are available from 1l to 10l and palms and trees from 1l to 200l. From time to time we have seedlings available on trays. Because we produce most of our plants on the premises it may be that we don't have stock for short periods of time to ensure that all plants are at top standard before we sell them.


Ons verkoop bome, rose, struike, palms, potte, vrugtebome en tuin bykomstighede. Ons produseer meeste van die plante self om koste so laag as moontlik te hou. Ons het ook ‘n wye verskeidenheid van ses-pak plantjies.

Struike word vanaf 1l tot 10l geproduseer en bome en palms van 1l tot 200l. Van tyd tot tyd is daar ook bome op laaie beskikbaar. Omdat ons die plante self produseer, is party plante vir kort tye uit voorraad totdat dit weer op top standaard is om te verkoop.

  • SHRUBS / STRUIKE
  • ROSES / ROSE
  • CITRUS / SITRUS
  • PALMS
  • TREES / BOME
  • ALOES / AALWYNE
  • FLOWERS / BLOMME
  • FRUIT TREES / VRUGTE BOME
  • POTS / POTTE
  • PAVERS / PLAVEISEL
 

Keywords: Plants, Van

Other products and services from Tulbagh Nursery

11-11-2011

TULBAGH BOSBOU KWEKERY - Nooitgedaght Farm, Station Road, Tulbagh - Tel: 023 230 0694 - services

Groot hoeveelhede neem tyd om uit te bring en dit is raadsaam om voor die tyd te reël. Kontak gerus om pryse te vergelyk en beskikbaarheid van plante uit te vind. Ons het 'n vertoonlokaal indien u net 'n paar plante van 'n soort soek. We do have a showroom should you only need a few plants. OUR SERVICES - ONS DIENSTE.