Musiek vir Kleuters

By: Huppel Note  05-26-2015
Keywords: Education, Music, children

Musiek vir Kleuters 3-6 Jariges Ons leer en speel en geniet elke vorm van musiek R40 per les Groepies van 3 kinders Ek bied ook Klavierlesse vir beginners Ek skryf ook konserte vir kleuterskole. Ek het ook al 'n lys van konserte wat al klaar geskryf is. Al my liedjies is oorspronlike komposisies en klankbane. Hier is 'n lys van my konserte: - Die Kersspel - Kleure van die Reënboog - Die Sirkus - Seisoene - Die Skepping - 'n Sprokies Konsert - Suid-Afrika is die Beste Gaan luister gerus na kort uittreksels op die konserte folder

Keywords: children, Education, Music