CUSTOMER COMMENTS

By: Ultimate Blinds  09-19-2013
Keywords: Blinds

Here are just a few recent comments we received from customers: Hi Marius, Dankie vir die blinds in die kamer – lyk goed soos altyd. Betaling is sopas gemaak – het POP laat e-pos na jou. Groete Jurgens Kruger - Durbanville, Sept. 2013 Hi Marius Onthou om Maandag res van huis op te meet. Ek werk volgende Maandag en gaan dus nie hier wees. Mooi week verder en dankie vir goeie diens! Groete Yvette Meyer – Joostenbergvlakte, Mei 2013 Goeie Middag Marius Die dep is oorbetaal aan die rek soos per die kwotasie & die verwysing is… Dankie vir jou flinke diens Groetnis Pieter & Alma – Brackenfell, Sept. 2013 Middag Marius, Dankie vir die doeltreffende & flinke diens. Sasha Claasen – MSP Developments, Tygerfalls, Julie 2013 Hi Marius I am very pleased with the blinds and think you did a fantastic job. Thank you for the attachment and i will definately recommend you to those of my friends that are looking for blinds. Regards Tertia – Eerste River, July 2013 Hi Baie dankie vir die uitstekende diens. Hiermee finale betaling. Groete Charnel Roets – Durbanville, July 2013 Marius, Weereens baie dankie vir jou tyd vanoggend... ons is regtig baie tevrede. Ek het sommer dadelik die uitstaande bedrag betaal. Groete, en geniet die res van die naweek. Vincent van Wyk – Edgemead, Aug. 2013

Keywords: Blinds