Furniture Removal

By: BAKKIE AND TRAILER HIRE  09-19-2013
Keywords: Furniture Removals

Goeie More Johan, Glo dit gaan goed. Ek moet erken die Oggend toe jy opdaag in Moorreesburg en ek se vir Nadea dit is dan net n bakkie en Trailor het ek geweet hier gaan n paar keer gery word….aangesien mens met n trek mos gewoontlik n vragmotor of n ding verwag. Groot was my verbasing toe julle feitlik amper al ons meubels opgelaai het met een vrag en dit het my gewys dat julle ken julle storie as dit kom by pas en pak en die feit dat my meubels sonder merke afgelaai was het ook gewys julle ken van veilig pak. Die manier hoe ons meubels met deeglikheid en versigtigheid in die huis ingedra was asook dat julle op tyd was het my gewys julle is bitter profesioneel en stiptelik. Saam met dit is jou prys ook billik wat alles n kombinasie van sukses gee. Ek is iemand wat glo as iets werk moet mens nie verander daaraan nie, en ek dink jou resep werk. Baie dankie dat jy en jou Spannetjie die trek vir ons so stress vry moontlik gemaak het en ek glo ons sal lekker bly hier.. Ons bly al reeds lekker. Ek het ook al reeds, maar sal verseker jou naam verwys as ek hoor van mense wat wil trek in die toekoms. Vriendelike Groete Johan & Nadea

Keywords: Furniture Removals

Other examples of best work from BAKKIE AND TRAILER HIRE

07-31-2012

TESTIMONIALS

1) Hi Johan,Thanks for the e-mail.We would both like to thank you & your team for making our move an