Kaap Agri - Products and agricultural extension services, Storage silos, Marketing, Depots, Sevices, Agricultural Management, Agricultural News - mark

By: Kaap Agri  11-11-2011

Kaap Agri is betrokke by die bemarking van graan en oliesade wat onder andere koring, kanola, lupiene en mielies insluit.

Koring word meestal by plaaslike koringprodusente aangekoop.  Die area strek vanaf die Koeberg/Klipheuwel area in die suide tot sover as Upington in die noorde.  Die groot aankoopsgebied veroorsaak dat 'n goeie spektrum van grade aangekoop word.  Produsente slaag jaarliks daarin om koring van 'n beter kwaliteit te lewer deur goeie bestuurspraktyke wat insluit wisselbou met peulgewasse, asook die toepas van stikstofbestuur.

Oliesaadproduksie in die gebied is beperk tot Canolaverbouing, tewryl lupiene veral goed aard in die sanderige, goed gedreineerde gronde van Eendekuil en die Sandveld.

Hawer, voergars en korog word veral op die marginale gronde vir die voermark geproduseer.  Ontbythawer word ook van tyd tot tyd geproduseer, terwyl rog hoofsaaklik vir die meulens te Citrusdal verbou word.

Mielies word of van die somerreënstreke in Suid-Afrika aangekoop of via Kaapstad hawe ingevoer.  Verskeie aankoopinstrumente word gebruik om veral koring by kliënte aan te koop.  Daar word aktief van Safex gebruik gemaak ten einde prysrisiko vir kliënte te bestuur.

KONTAK Malmesbury kantoor

Cobus du Plessis

022 482 8035

082 775 4646


Wynand Lambrechts

022 482 8031

083 454 5650


Angeline Pieterse

022 482 8032

083 446 6858


Porterville kantoor  

Maretha Kotze


Tel:  022 931 8447

Cell:  079 509 3449

Hugo Visser


Tel:  022 931 8432

Cell:  083 608 2178

PRODUKTE/BEMARKING/AARTAPPELSAADKaap Agri Bedryf Bpk se produkte-afdeling beskik oor aartappelsaad bemarkers wat betrokke is by die verhandeling van aartappelsaad.  Aartappelmoere van hoofsaaklik BP1, Van der Plank, Up to date, BP13 (Buffelspoort) en Avalanche van die hoogste gehalte word in die Sandveld, asook in die binneland aangekoop en verkoop.

Kaap Agri beskik oor 'n droëboon skoonmaakaanleg te Vredendal.  Hierdie aanleg word gebruik vir die skoonmaak van droëboonsaad en kommersiële droëbone.  Laasgenoemde word by kliënte aangekoop, skoongemaak en verpak en aan voedselmaatskappye verkoop.  Rooi gespikkelde- en lappiesbone word verhandel.

'n Saadskema waar Maskambone oftewel Lappiesbone verbou word, word ook te Vredendal bedryf.

KONTAK

Willem van Eeden

022 213 5267

082 802 2327



Contact Kaap Agri

Email - none provided

Print this page

Share

Other products and services from Kaap Agri

11-11-2011

Kaap Agri - Products and agricultural extension services, Storage silos, Marketing, Depots, Sevices, Agricultural Management, Agricultural News

Kaap Agri operates 14 silo complexes and has a total storage capacity of approximately 322 000 ton which includes stores at Ruststasie, Landplaas and Vredendal. In addition, Kaap Agri has four processing plants, situated in Darling, Malmesbury, Porterville and Vredendal, that process small grain seed and dried beans.


11-11-2011

Kaap Agri - Products and agricultural extension services, Storage silos, Marketing, Depots, Sevices, Agricultural Management, Agricultural News - agri

Credit checks to determine the feasibility of further credit limit increases. Assistance with the determining of repayment ability with capital purchases. Viability studies for current and new entrants to agriculture. Specialised agronomy services are offered to producers. Crop estimations and damage assessments.