God Help die Tuinroete

Print

Is God Help die Tuinroete incorrect or missing key business information? Update your Hotfrog listing today.

Contact details Are these details correct?

Address: Paardekraal Straat , Hartenbos, Western Cape 6520

No telemarketers, please


Email Business

About God Help die Tuinroete

God smag om met elkeen van ons, Sy kinders, ‘n persoonlike verhouding en aanraking te hê. God het jou vrygekoop en duurgekoop deur die bloed van Sy Seun, sodat ons ‘n lewe naby aan die Vader kan lewe en in oorwinning kan lewe.

Kom woon een van die Woord in Aksie Tuinroete kampe by en sien en ervaar hoe God kan ingryp en dinge regruk in jou en jou gesin se lewens. Hy gee rigting en herstel verhoudings. Hy het jou lief met alles wat Hy is en soek net ‘n klein stappie van jou kant af om Hom te wil ken en Hom toe te laat om jou waarlik vry te maak van alles in hierdie harde lewe.

Ons Vader is goed en Hy wens geen siekte en vloek op Sy kinders nie, die ou vyand wil ons pertykeer anders laat dink. Kom spandeer ‘n naweek saam met jou Pappa, dis net een naweek, wat die res van my eie lewe verander het, laat Hom toe om Sy werk in jou te begin, jy sal nooit weer terugkyk na wat agter lê nie.

Daar is landwyd Woord in Aksie kampe, gaan kyk aanlyn en registreer aanlyn vir die volgende kamp. Alle KOS word INGESLUIT in die prys en dit is NIE tenteverblyf nie, so moet nie dat die woord “kamp” jou afskrik nie. God wil Sy kinders Help en bystaan in hierdie tye wat alles onseker is in die wêreld. Hy wil ons rus gee vir ons lewens.

Kom woon ons kampe by en ervaar hoe God Homself aan jou bekend maak en weer ‘n nuwe vlam laat opvlam in jou lewe. Kom ervaar Sy liefde vir jou en Hy sal alles nuut maak.

Registreer aanlyn: http://www.wiatuinroete.co.za

Map

Other services near Hartenbos Western Cape

Is God Help die Tuinroete in Paardekraal Straat, Hartenbos Western Cape 6520 your business? Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.

We have more Garden Route services in Hartenbos Western Cape available on Hotfrog SouthAfrica. You can update your search for Hartenbos Garden Route by location, keyword or service options.

More companies in Hartenbos Western Cape, 6520, SouthAfrica

Small Business Hub

Sharing tips, ideas and advice to help grow your small business.

View the Small Business Hub

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[1218011]