Waarom 'n Professionele CV

Waarom 'n Professionele CV from Siltra CV Writer

By: Siltra CV Writer  09-29-2009
Keywords: cv writing service, Resume Service, Finding Jobs

Om die werksoekproses te begin onthou dat jy die produk is wat aan die maatskappy bekendgestel moet word en die doel van jou CV is om te wys wat jy vir hulle kan doen. Jou CV is nie ‘n werk beskrywing nie; dit is ‘n bemarkingsdokument.

Dit is tyd dat die ou grafsteen formaat vir eens en altyd ter ruste gelê word. Dat daar nog steeds mense is wat glo dat dit die enigste formaat is, gaan my verstand te bowe. Hoe het ons op alle ander vlakke verander, maar hier bly vassteek soos ‘n steeks donkie?

Keywords: cv skryf, cv writing service, Finding Jobs, opstel van cv, Resume Service, Writing Professional Cvs,

Other products and services from Siltra CV Writer

Professional CV Writing from Siltra CV Writer thumbnail
09-29-2009

Professional CV Writing

Your new CV will attract attention and make you stand out! Don't let negativity stop you in your tracks! I will show you how to stay positive and focused.