Speel en Spel

Speel en Spel from Speel en Spel

By: Speel en Spel  08-30-2010
Keywords: Afrikaanse rekenaar speletjie

 

Eerste Wêreldgehalte Afrikaanse
opvoedkundige Kinderspeletjie!

'n Winskopie! 6 speletjies vir net R200

Jou kind sal die ABC so maklik soos 1, 2, 3 leer met SPEEL&SPEL se gebruik van assosiasie met voorwerpe. Animasie van voorwerpe word gebruik om letters te vorm wat dan maklik in kinders se geheue vasgelê word.

3D animasie en talryke kleure word gebruik om die ervaring vir kinders onvergeetlik te maak. Hulle sal hul dus vir ure lank besig hou terwyl hulle speel, speel leer.

SPEEL&SPEL leer jou kind die volgende:
Rekenaarvaardigheid
Die alfabet
Klinkers en medeklinkers
Spel van woorde en lettergrepe
Vorms
Kleure
Tel tot 100
Maal tafels

Keywords: Afrikaanse rekenaar speletjie