Besigheidsversekering

Besigheidsversekering from Plandirek

By: Plandirek  05-17-2012
Keywords: Momentum, versekering, Lewensdekking

Spaar deur gebruik te maak van die Plandirek webblad om meer uit te vind van besigheidsversekering, aansoek te doen vir 'n ontleding van jou besigheid se unieke omstandighede en die regte oplossings te vind by gerespekteerde verskaffers. 

Keywords: bereken, berekeninge, Lewensdekking, lewenspolis, lewensversekering, Momentum, opbrengs, risikoversekering, versekering,

Other products and services from Plandirek

Doen jou finansiële beplanningsberekeninge! from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Doen jou finansiële beplanningsberekeninge!

Doen jou berekeninge om te verseker jy is nie oor- of onderverseker nie, voordat jy aansoek doen vir kwaliteit produkte en groot besparings daarop verdien.


Huislening from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Huislening

Vind die beste huislening by gerespekteerde verskaffers wat vir jou sal werk. ABSA, FNB, Standard Bank en Nedbank huislenings kan voor aansoek gedoen word.


Mediese skema from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Mediese skema

Op Plandirek se webblad sal jy die mediese skema kwotasie vind wat vir jou unieke omstandighede sal werk.


Testamente en trustdienste from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Testamente en trustdienste

Doen jou boedelbeplanningsberekeninge en doen direk aansoek vir jou oplossings en testament by spesialiste op Plandirek se webblad. 


Beleggings from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Beleggings

Spaar deur jou Plandirek se webblad te gebruik om jou berekeninge te doen, inligting of advies te vra, die regte belegging te vind en direk aansoek te doen by gerespekteerde verskaffers.


Aftree voorsiening from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Aftree voorsiening

Plandirek sal die oplossing vir jou vind wat beste aan jou verwagtinge voldoen deur kwaliteit produkte van gerespekteerde verskaffers te vergelyk om die oplossing vir jou te vind wat die beste is vir jou unieke omstandighede. Doen jou berekeninge om jou situasie te bereken en indien nodig doen direk aansoek vir kwaliteit produkte met groot besparings en gratis voordele op Plandirek se webblad.


Lewensversekering from Plandirek thumbnail
05-17-2012

Lewensversekering

Bereken jou lewensversekering behoefte en doen direk aansoek op die Plandirek webblad en spaar!