Skaapkop en Kerrie Aval te koop op bestelling.

By: Monjafika's Foods  01-21-2012
Keywords: Wedding functions, Catering Services, Caterers

Skaapkop word bedien met pap,kaiings,slaai R90.00p/p

Kerrie Aval word bedien met stampmielies of rys,slaai en plaas brood met kaas en konfyt R80.00p/p

Bestellings moet 10dae vooraf gemaak word asook n 50% deposito.
Kontak gerus Lizelle by 071 371 0471

Keywords: Caterers, Catering Services, foods, Wedding functions

Contact Monjafika's Foods

Website - None provided

Email

Print this page

Share