Bybel Buddies

By: Anna Emm Productions  08-30-2010
Keywords: children, educational

 

Koop die volledige Bybel Buddies pakket van 36 stories op 12 CD + boek met inkleuraktiwiteit vir slegs R550!
Die 36 stories uit die Ou - en Nuwe Testament vervolg op mekaar om die groter Bybelboodskap te vertel,
in 'n taal wat kinders kan verstaan. Al die bekende stories, en ook 'n paar minder bekendes word vertel.

Keywords: children, educational

Contact Anna Emm Productions

Email

Print this page

Share