Audio Boeke vir Kinders 9 tot 14 jaar

Audio Boeke vir Kinders 9 tot 14 jaar from Anna Emm Productions

By: Anna Emm Productions  02-25-2010
Keywords: Schools, children, educational

Die nuutste produk uit ons katalogus, is 'n versameling audio boeke vir ouer kinders.  Dis lekker opwindende speurverhale op CD vir kinders tussen 9 en 14 jaar!  Die stories is 80min elk, bestaan uit 4 hoofstukke, en word oor 'n dubbel-CD voorgelees deur radio persoonlikheid, Hanri Platzoeder, van Kaapstad.

Die audio boeke is R195 elk, of R500 vir 'n stel van 3.

Sien vir meer inligting.

Anna Emm Productions
021 558 0234 (08h30 - 12h30 weeksdae)
[email protected]



Keywords: children, educational, Schools

Contact Anna Emm Productions

Email

Print this page

Share