Category: Portfolio

By: The Purple Box Natasha Cilliers Photography  11-11-2011

Jan en Mariet Viljoen – what ‘n couple!! Mariet het gestraal, Jan het ons almal na ons tissues laat gryp! Dit was ‘n voorreg om die twee mense te ontmoet! Baie dankie! En dankie aan Mariet se suster, Dore!

Jan en Mariet het hul beloftes vir mekaar gegee by die Strooidak Kerk, Paarl, en hul gaste onthaal by Graceland Venues, Paarl, gaan kyk gerus na Graceland Venues, hul kos was ongelooflik! www.gracelandvenues.co.za


Contact The Purple Box Natasha Cilliers Photography

Email

Print this page

Share