Pêrels - CD | Sonja Herholdt

By: Sonja Herholdt  11-11-2011

Pêrels (vrygestel Maart 2010)
(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting) 

Pêrels is 'n cd wat bestaan uit 9 nuwe liedjies sowel as 'n bonus cd met 18 Sonja Herholdt treffers.

CD1 - Pêrels

1.   Fynbos
2.   Pêrels
3.   Soen my vandag
4.   Cederberge
5.   Glo
6.   Lewensdrome
7.   Joune
8.   En jy vloei
9.   Ons vlieg saam (Duet met Simeon Hamman)
10. Jy is my lewe
11. Die mense wat ek liefhet

CD2 - Sonja Herholdt treffers, nuut opgeneem (getrou aan die oorspronklike verwerkings)

1.   Jantjie
2.   Harlekyn
3.   Waterblommetjies
4.   Die trein na Matjiesfontein
5.   Josie Josie
6.   Umfaan
7.   Spaanse kitare
8.   Skipskop
9.   Oberammergau
10. Ek glo die son sal wel weer skyn
11. Mooi Griekeland
12. Tant Mossie
13. Straattroebadoere
14. Hanoverstraat
15. Katryn Katryn
16. Ek verlang na jou


Other products and services from Sonja Herholdt

11-11-2011

DVD & CD Combo | Sonja Herholdt

My SHE the princess CD is baie meer as net die musikale klankbaan van my musiekmotiveringsprogram, dis liedjies wat ek spesiaal gekies het as die klankbaan van my lewe - dalk werk hulle vir jou ook. Die DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. DVD & CD ComboKoop my Voetpad na Vrouwees DVD & my She the Princess CD as 'n Combo en spaar.


11-11-2011

VONK & Harlekyn | Sonja Herholdt

Ek het twee items gelewer, my 1970's liedjie Disco Disco in die openings-medley en toe het ek en Winray sy liedjie Muchas Gracias saam gesing. Willie Venter het 'n ongelooflike produksie op die planke gebring, en ek is trots om deel daarvan te kon wees. Met sy eerste inplanting 'n paar jaar gelede moes ek twee dae na die operasie op 'n 3 weke toer vertrek.


11-11-2011

Kaapse draai | Sonja Herholdt

Woensdag 5 Oktober - Ek en Simeon in konsert - Westend Teater - Somerset Wes. Dindag 4 Oktober - Ek en Simeon in konsert - Die Boer - Durbanville. Saterdag 8 Oktober - Die Hartklop van 'n Pêrelvrou - Uniondale. Saterdag 1 Oktober - Die hartklop van 'n Pêrelvrou - Houtbaai.


11-11-2011

n Voetpad na Vrouwees - DVD

Hierdie DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. Tydens die program deel ek waarhede vanuit my eie lewenservaring en sing liedjies wat help om my boodskap van hoop aan veral vroue te bring.