Kaapse draai | Sonja Herholdt

By: Sonja Herholdt  11-11-2011

Saterdag 1 Oktober (oggend) - Die hartklop van 'n Pêrelvrou - Houtbaai

Saterdag 1 Oktober (aand) - In Konsert - Protea Hotel Stellenbosch

Dindag 4 Oktober (aand) - Ek en Simeon in konsert - Die Boer - Durbanville

Woensdag 5 Oktober (aand) - Ek en Simeon in konsert - Westend Teater - Somerset Wes

Saterdag 8 Oktober (oggend) - Die Hartklop van 'n Pêrelvrou - Uniondale


Other products and services from Sonja Herholdt

11-11-2011

Pêrels - CD | Sonja Herholdt

Pêrels is 'n cd wat bestaan uit 9 nuwe liedjies sowel as 'n bonus cd met 18 Sonja Herholdt treffers. Pêrels (Kliek op die foto of die titel vir meer inligting.


11-11-2011

DVD & CD Combo | Sonja Herholdt

My SHE the princess CD is baie meer as net die musikale klankbaan van my musiekmotiveringsprogram, dis liedjies wat ek spesiaal gekies het as die klankbaan van my lewe - dalk werk hulle vir jou ook. Die DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. DVD & CD ComboKoop my Voetpad na Vrouwees DVD & my She the Princess CD as 'n Combo en spaar.


11-11-2011

VONK & Harlekyn | Sonja Herholdt

Ek het twee items gelewer, my 1970's liedjie Disco Disco in die openings-medley en toe het ek en Winray sy liedjie Muchas Gracias saam gesing. Willie Venter het 'n ongelooflike produksie op die planke gebring, en ek is trots om deel daarvan te kon wees. Met sy eerste inplanting 'n paar jaar gelede moes ek twee dae na die operasie op 'n 3 weke toer vertrek.


11-11-2011

n Voetpad na Vrouwees - DVD

Hierdie DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. Tydens die program deel ek waarhede vanuit my eie lewenservaring en sing liedjies wat help om my boodskap van hoop aan veral vroue te bring.