Philagro - Products in "Insecticides

By: Philagro  12-08-2011

Besigtig 1 tot 10 van 18

‘n Emulgeerbare konsentraat vir die beheer van houtvernietigende ondergrondtermiete in en om stalasies en konstruksies..

'n Sistemiese suspensie konsentraat insekdoder vir die beheer van sitrusplae soos aangedui.

DIPEL®DF is 'n waterdispergeerbare korrel biologiese insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes op verskeie gewasse..

‘n Biologiese kontak aalwurmdoder vir die beheer van aalwurms in Tafeldruiwe. DITERA DF INFORMATION

'n Water dispergeerbare korrel. 'n Biologiese insekdoder vir die van Lepidoptera larwes op aangedui.

‘n Olie-in-water emulsie kontak en maaginsekdoder vir die beheer van landbouplae soos aangedui.

‘n Sistemiese insek- en aalwurmdoder vir die beheer van die plae vermeld op die genoemde gewasse.

‘n Emulgeerbare insekdoderkonsentraat met nablywende kontak werking vir die beheer van rooispinmyt op katoen, rose en t..

‘n Kontak en maag aksie mytdoder vir die beheer van myte op gewasse soos aangedui. MILBEKNOCK INFORMATION

‘n Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak insekdoder met insekgroeiregulerende eien-skappe vir die beheer van larwale..


Contact Philagro

Email - none provided

Print this page

Share

Other products and services from Philagro

12-08-2011

Philagro - Tipe Produkte

Insekdoders is chemiese verbindings wat geformuleer is vir die beheer van bepaalde insekplae soos rooidopluis, aalwurms, rooimyt, bolwurm, aartappelmot, stronkboorders en snywurms wat baie skade aan gewasse kan veroorsaak. Plantgroeireguleerders is produkte wat geformuleer word vanaf hormone wat natuurlik in die plante voorkom. Onkruiddoders is chemiese verbindings wat spesiaal geformuleer is vir die beheer van onkruide.


12-08-2011

Philagro - Products in "Herbicides

Ons is baie opgewonde om aan te kondig datdie gebruik van NEMESIS + BreakThru S240 nou geregistreer is.Met dieeindelosestygin.. N Emulgeerbare konsentraat plantgroeireguleerder vir vrugver-groting in kiwivrugte asook vir korrelvergroting en verminderin.. N Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak insekdoder met insekgroeiregulerende eien-skappe vir die beheer van larwale..


12-08-2011

Philagro - View Organic Products

DIPEL®DF is 'n waterdispergeerbare korrel biologiese insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes op verskeie gewasse.. N Water oplosbare korrel plant groeireguleerder vir gebruik op verskeie gewasse soos aangedui. N Water oplosbare korrel plant groeireguleerder vir gebruik op tafeldruiwe soos aangedui.