Werkswinkels en kort kursusse

Werkswinkels en kort kursusse from Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum

By: Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum  10-17-2014
Keywords: Skryfkuns

Equilibria se Hemel op Aarde Na-uurse Sentrum bied ‘n groot verskeidenheid kort kursusse en werkswinkels aan oud en jonk. Die doel van die sentrum is om aan die publiek en studente ‘n platform te bied waar hulle kan groei, ontspan en die lewe kan geniet. Baie jongmense en volwassenes het ‘n behoefte om weg te breek uit die sleurbestaan van werk– en studieverpligtinge. Die sentrum skep geleenthede waar mense mense hul talente kan uitleef, ontdek en stimuleer. In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik om tyd te maak vir dinge wat weer nuwe plesier en betekenis aan die lewe gee. Kursusse: Fotografie, skilderkuns, tekenkuns, drama, film as kuns, kreatiwiteit, pottebakkery, skryfkuns, tokkel jou kitaar, liedjieskryf, onthaal kreatief, binneversiering, ikebana, blommerankskik, juwele maak, suikerkuns, mosaïek, hekel, sterrekunde, praat frans, praat duits, praat setswana, kruie en konkoksies, selfverdediging, noodhulp 1, naaldwerk, studie-tegnieke, emosionele intelligensie, tydsbestuur, rek jou rand, modelwerk, tuinmaak, stralend en skraal, sprankelend gesond, makeover, aroma-terapie, lagterapie, toastmaster, sokkie bokkie, grimering, happily ever after, kopskuif, etiket, halfway makeover, entrepreneurskap, indian head massage, die wonder van koffie, bierproe, wynproe, word 'n bier-kenner, word 'n wyn-kenner, onthaal met styl, entrepreneurskap, wyn en sjokolade, sherry en kaas, sushi maak, cocktails meng, meditereense cuisine.

Keywords: Skryfkuns

Contact Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum

Email

Print this page

Share

Other products and services from Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum

Werkswinkels en kort kursusse from Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum thumbnail
10-17-2014

Werkswinkels en kort kursusse

Equilibria se Hemel op Aarde Na-uurse Sentrum bied ‘n groot verskeidenheid kort kursusse en werkswinkels aan oud en jonk. Die doel van die sentrum is om aan die publiek en studente ‘n platform te bied waar hulle kan groei, ontspan en die lewe kan geniet. Baie jongmense en volwassenes het ‘n behoefte om weg te breek uit die sleurbestaan van werk– en studieverpligtinge. Die sentrum skep geleenthede waar mense mense hul talente kan uitleef, ontdek en stimuleer.