Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum

Print

Is Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum incorrect or missing key business information? Update your Hotfrog listing today.

Contact details Are these details correct?

Address: The Roots 954 MC Roode Drive Vryfhoek, Potchefstroom, North West 2531

No telemarketers, please


Email Business

About Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum

Equilibria se Hemel op Aarde Na-uurse Sentrum is gestig ter viering van die goeie lewe! Ons glo ons is geskape om vervulde lewens van oorvloed liefde, tyd en vreugde te lei…Hierdie sentrum skep die platform daarvoor.

Om te leef is om te groei – soos die beroemde kunstenaar Bob Dylan dit gestel het: ‘If you are not busy being born, you are busy dying’. Almal groei – iewers heen. Die vraag is: hoe en waarheen? Soms is ons soos ‘n boompie in die wind wat bloot leef en groei, sonder dat ons beheer neem oor die rigting daarvan. Ons is soms vasgevang in ‘n denk- en leefpatroon waar ons glo dat ons lewens nie kan verander of verbeter nie. Die oomblik waar jy tot die besef kom dat jy jouself en jou lewe kan herontwerp, vind die geboorte plaas van ‘n nuwe wonderlike fase van jou lewe! Gee die saadjie vir ‘n wonderlike lewe kans om te ontkiem en te groei tot ‘n vervulde boom van LEWE.

Daar is niks gemiddeld aan jou nie. Jy is ‘n tydbom van talente en vermoëns wat wag om ontgin te word

Map

Products & services

Werkswinkels en kort kursusse from Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum thumbnail

Werkswinkels en kort kursusse

10-17-2014

Equilibria se Hemel op Aarde Na-uurse Sentrum bied ‘n groot verskeidenheid kort kursusse en werkswinkels aan oud en jonk. Die doel van die sentrum is om aan die publiek en studente ‘n platform te bie…


Werkswinkels en kort kursusse from Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum thumbnail

Werkswinkels en kort kursusse

10-17-2014

Equilibria se Hemel op Aarde Na-uurse Sentrum bied ‘n groot verskeidenheid kort kursusse en werkswinkels aan oud en jonk. Die doel van die sentrum is om aan die publiek en studente ‘n platform te bi…



Other services near Potchefstroom North West

Is Hemel Op Aarde na-uurse Sentrum in The Roots 954 MC Roode Drive Vryfhoek, Potchefstroom North West 2531 your business? Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.

We have more Film services in Potchefstroom North West available on Hotfrog SouthAfrica. You can update your search for Potchefstroom Film by location, keyword or service options.

More companies in Potchefstroom North West, 2531, SouthAfrica

Small Business Hub

Sharing tips, ideas and advice to help grow your small business.

View the Small Business Hub

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[1189029]