Tuindienste

By: Clives Tuindiense  01-17-2014
Keywords: bome snoei

Tuindienste Ek bied die volgende dienste aan Sny van gras Omspit van beddings Maak van walletjies in beddings Uithaal van bossies Sny van struike Sny van bome Uithaal van dooie plante en blomme Plant van nuwe plante en blomme Tuin opruimings van vergroeide tuine Snoei van rose en vrugte bome Wegry van tuinrommel Jy besluit wat jy gedoen wil hê en ʼn verpersoonlike kontrak word opgestel vir jou omdat almal se behoeftes verskil. Kontak Clive Gainsford 0733898034

Keywords: bome snoei

Other products and services from Clives Tuindiense

03-06-2014

boomsloping, tuinopruimings, tuinvullis verwydering

Ek lewer 'n baie goeie betroubare diens. Ek sloop bome Ek doen tuindienste Ek verwyder tuinrommel Ek toen tuinopruimings