Klerksdorp Kickboxing

Print

Is Klerksdorp Kickboxing incorrect or missing key business information? Update your Hotfrog listing today.

Contact details Are these details correct?

Address: Terblanche Straat Freemanville, Klerkskdorp, North West 2571

No telemarketers, please


Email Business

About Klerksdorp Kickboxing

Kickboxing!
Kom sluit aan my by die unieke sport en leer hoe om jouself te verdedig.

Klerksdorp Kickboxing bestaan al sedert 2002 en het verskeie talentvolle sport geesdriftiges afgerig. Ons spog ook met NW kickboxers sowel as SA Kampioene in volkontak, Semi-Kontak en Ligte Kontak.

Kom val in en geniet fiksheid, krag oefeninge, soepelheid, tegniek en kombinasies.

Wat ookal jou behoeftes - selfverdediging, fiksheid, gewigsverlies of om n SA kampioen te word - ons sal seker maak jy bereik dit.

As jy iemand is wat 'werk' vir sukses en resultate, dan is Klerksdorp Kickboxing die plek vir jou!

www.kickboxer.co.za


Map

Opening hours

Mon, Wed
-
Tue, Thu - Sun
Closed

Ons oefen gedurende skool vakansies en publieke vakansie dae. Ons is slegs oor Paas Naweek toe en vanaf middel Desember.

Products & services

Kickboxing

07-27-2014

Kostes: Registrasie - R150, eenmalig. Sluit klub t-hemp in. Maandlikse fooi - R250 pm Klub fooie gaan elke 2 jaar op. Vlg verhoging is Januarie 2017



Is Klerksdorp Kickboxing in Terblanche Straat Freemanville, Klerkskdorp North West 2571 your business? Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.

We have more health services in Klerkskdorp North West available on Hotfrog SouthAfrica. You can update your search for Klerkskdorp health by location, keyword or service options.

More companies in Klerkskdorp North West, 2571, SouthAfrica

Small Business Hub

Sharing tips, ideas and advice to help grow your small business.

View the Small Business Hub

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[1184946]