Safari Park Challenge (MTB & Trail run)

Safari Park Challenge (MTB & Trail run) from Colesberg Northern Cape

By: Colesberg Northern Cape  09-16-2011
Keywords: mountain biking

Hi! julle mountanbikers en trailrunners.

Die 1ste Oktober bied ons die eerste Safari Park Mountain bike (35&70km) en Trail run (8km) Challenge aan op Safari Park Game/Guest farm.

Die MTB roete is 2 rondtes van 35km elk, deur wildryke natuurskoon. Dit behoort n sosiale ryer ongeveer 2ure/35km rondte te neem. Die Trail run/walk word weer aangebied in n kleiner wildkamp op die perseel en is ideaal vir toeskouers.

Daar gaan fantastiese pryse asook lucky draws wees. Vrydag aand gaan ons spitbraai en party hou in die skuur, so kom bly oor daar is 3 ster akkommodasie asook kampeer geriewe.  ()

Ander aktiwiteite op die plaas sluit in, quad bike, perdry, springkasteel, ponies, swembad en vele meer.  So, maak dit deel van jou vakansie reelings, en bring die hele familie!!  Kinders is GRATIS!!!

Wil jy nog iets weet???  Skakel onmiddelik vir Dercksen by 083 679 0835 of .  Aangeheg is die inskrywingsvorms.

Skryf vroeg in om teleurstelling te voorkom!

Keywords: mountain biking

Contact Colesberg Northern Cape

Website - None provided

Email

Print this page

Share