Gecko Learn Series

Website

Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.

Gecko Learn Series
Category: Academic

Key contact details for Gecko Learn Series
Mobile
071 350 1898
Email
Email business
Website
www.geckolearning.co.za
Address
Nelspruit Mpumalanga, 1200
 
Home Schooling

Distance Education

English Second Language

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

Gecko learn series bied aan: Engels tweede taal onderrig teen R35 per les vir gr 4 – 9 leerders. In die gerief van jou eie huis is dit vir alle werkende ouers moontlik om hul kinders van ekstra lesse te voorsien. Ons verbruikersvriendelike lesse kan deur ouers en leerders gebruik word om taalreëls te verstaan en in te oefen teen slegs R35 per les. Onderwyshulp is slegs ‘n e-pos ver en enige vrae is welkom! Elke les bestaan uit • ‘n Verduideliking met voorbeelde • Oefeninge om kennis te toets • Antwoorde word verskaf en leerders leer dus uit hulle foute • Vrae of onsekerhede word per e-pos deur onderwysers beantwoord Wie sal daarby baat? • Top presteerders wat uitstaande punte wil behaal • Remediërende leerders • Enige leerder wat sy of haar punte wil verbeter Waar en hoe  Besoek www.geckolearning.co.za  Kies die lesse wat jy wil koop  Koop aanlyn deur jou kredietkaart of EFT betaling  Siedaar! jou les word per e-pos op jou rekenaar afgelaai

  • Business profile

Gecko Learn Series's Keywords

Home Schooling | Distance Education | English Second Language

Articles