Wen met inikak! | inikak.co.za

By: Inikak  11-11-2011
Keywords: Van, Blog Awards

Currently Browsing: Wen met inikak!
Sep 29, 2011 Posted by Pieter Cloete

Dis nou al amper daai tyd van die jaar en ons het almal ‘n vakansie nodig! GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen! La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Hoe om te wen: Koop enige GO Life produk tussen..

Aug 2, 2011 Posted by Pieter Cloete

Baie geluk aan: Andre Naude (die wenner is gekies deur Phatic Communications)   Baie geluk Andre en geniet jou..

Jul 13, 2011 Posted by Pieter Cloete

Jy is inikak as jy nie na jou gesondheid kyk nie – so help ander uit-die-kak met ‘n donasie na die heart and stroke foundation, en staan die kans om kamera te wen!  Enige donasies is welkom! van R 1 tot R1 miljoen (ja ja haha). En, almal wat ‘n donasie gee kan ‘n the Canon Ixus 220HS (Silver) Wen! Hoe awesome is dit nie!! inikak.co.za se target is ‘n skrale R 2000 maar wil..

Jan 24, 2011 Posted by Pieter Cloete

BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE WENNERS! Andre Pretorius, A M van Zyl, Adelle du Plessis, en Endika van der Walt! Julle pakkies is amper oppad!   Wie het ‘n bietjie energie nodig?!  McNabs energy enhancers gaan vier inikak lesertjies spoil met hampers ter waarde van R 200 elk!! En dis maklik om in te skryf! Hoe om ‘n hamper te wen: Stap een: “subscribe” hieronder om updates van..

Sep 17, 2010 Posted by Pieter Cloete

Hey almal!  ASB help inikak.co.za om ‘n SA Blog Award te wen! Vandag is die LAASTE DAG om vir ons te stem! Kliek op die Sa Blog Awards Banner op die regterkant van hierdie artikel. Dit sal jou na die SA Blog Awards webwerf toe vat. Dan, “scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Jy sal spoedig ”n “confirmation” epos ontvang waarop jy dan moet..

Sep 16, 2010 Posted by Pieter Cloete

Hey almal!  ASB help inikak.co.za om ‘n SA Blog Award te wen! Daar is nog net 2 dae oor oom vir ons te stem! Kliek op die Sa Blog Awards Banner op die regterkant van hierdie artikel. Dit sal jou na die SA Blog Awards webwerf toe vat. Dan, “scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Jy sal spoedig ”n “confirmation” epos..

Sep 1, 2010 Posted by Pieter Cloete

Hey almal! Het baie goeie nuus! inikak.co.za is genomineer onder die kategorie “Best indiginous language blogs” in hierdie jaar se SA Blog awards! Hoe om vir inikak.co.za te stem: 1. Kliek op die SA BLOG AWARDS BANNER aan die regterkant van hierdie artikel. 2.  (dit gaan jou direk na die sablogawards.co.za webwerf toe neem) 3.  Gaan dan na die onderkant van die bladsy, voeg jou epos adress in..

Aug 23, 2010 Posted by Pieter Cloete

inikak.co.za en ZAMAR gaan een gelukige inikaker ‘n kans gee om ‘n ZAMAR Cd te wen! Al wat jy moet doen is om al jou vriende te nooi om die inikak.co.za facebook fan page te “like”! so maklik soos dit…. Kompetisie eindig 15 September 2010. Kompetisie wenners sal getrek word uit die persone wat die facebook page “like” HIER IS DIE LINK!! KLIEK..

Keywords: Blog Awards, Van,

Other products and services from Inikak

11-11-2011

OnS PrAaT Met | inikak.co.za

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels. Inikak.co.za het so bietjie gaan gesels met Izak Strauss, bekend as veld aanbieder vir Kwêla en ook in die Afrikaanse sepie Villa Rosa. Ons wil maar net soveel as moontlik ons albumtoer en soveel videos maak as moontlik.


11-11-2011

Jou Opinie | inikak.co.za

Terwyl sy daar lê en die dokter besig is met sy ondersoek, kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: ““Dokter, maak die koekreuk jou nie lus.. Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant ‘n bakkery geleë is. Saterdagoggend kyk hy by die buurvrou se venster uit en sien ‘n ander man in sy tuin staan met sy gown aan. SA kan dalk iets hier leer ..


11-11-2011

Aktueel | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval.. Dit is nie net’n herhaling van die brosjure nie.


11-11-2011

Finansies | inikak.co.za

Dit volg nadat Pravin Gordhan, die minister van finansies, uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat hul erfbelasting weerhou weens die chaos wat in verskeie munisipaliteite heers. GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen.


11-11-2011

Musiek | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Om seker te maak dat jy voorbereid is, is daar’n paar nuttige wenke vir feesgangers om die feeservaring nog aangenamer te maak. Vanjaar se Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees woon ek met baie trots en opgewondenheid by.


11-11-2011

Politiek | inikak.co.za

Stem nou nie altyd heeltemal saam met ou Max du Preez nie… maar ek like nogal die stukkie wat hy oor die Ei en Sie Joef Liek se vet mannetjie gesê het… (Dankie vir die bydra Kalf) As net die helfte van koerantberigte oor Malema se tenderpreneurskap waar is, gaan hy 15 jaar tronk toe.