OnS PrAaT Met | inikak.co.za

By: Inikak  11-11-2011
Keywords: Van

Currently Browsing: OnS PrAaT Met
Jul 27, 2011 Posted by Pieter Cloete

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels! Dit is die moeite werd om haar boek aan te skaf! Waar is jy gebore? Ek is in Durban gebore.   Waar het jy skool gegaan? Ek het die meerderheid van my skooljare in Durban deurgebring,..

Jul 13, 2011 Posted by Pieter Cloete

Jy is inikak as jy nie na jou gesondheid kyk nie – so help ander uit-die-kak met ‘n donasie na die heart and stroke foundation, en staan die kans om kamera te wen!  Enige donasies is welkom! van R 1 tot R1 miljoen (ja ja haha). En, almal wat ‘n donasie gee kan ‘n the Canon Ixus 220HS (Silver) Wen! Hoe awesome is dit nie!! inikak.co.za se target is ‘n skrale R 2000 maar wil..

Apr 11, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die een is beslis vir die “GIRLS”! Inikak.co.za het so bietjie gaan gesels met Izak Strauss, bekend as veld aanbieder vir Kwêla en  ook in die Afrikaanse sepie Villa Rosa. Wie is Izak in ‘n paar woorde? ‘n Positiewe, hardwerkende, versigtige realis met ‘n ooraktiewe verbeelding. Ek plaas ‘n hoe premie op my karakter en streef na voortdurende groei  -  om elke dag beter as die..

Feb 7, 2011 Posted by Pieter Cloete

Wie is Dans Dans Lisa? Deon Meiring (Glaskas) en Bouwer Bosch (Straatligkinders) Wat is julle planne vir 2011? Ons wil maar net soveel as moontlik ons album(die gids vir grootword) toer en soveel videos maak as moontlik. Seker maak almal ken die liedjies by die live shows. Was julle al inikak? Wat het julle gedoen? Ons het al ons eie cd’s gewrite en verkoop by stopstrate in verskeie dorpe en toe..

Jan 31, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die jong groep het vir die afgelope paar jaar groot naam gemaak… nie sleg vir ‘n klompie Jeffereysbaai “laaities” nie! Ons het bietjie met hulle gaan gesels…. Sjoe, julle kom ook nou al ‘n lang pad. Deel julle gedagtes oor julle loopbaan sover? Sover was dit al ‘n awesome reis.Mens leer so baie oor mense, die land en musiek en kry soveel unieke geleenthede.Dis harde..

Jan 24, 2011 Posted by Pieter Cloete

Wie is straatligkinders? Straatligkinders is n musiek groep wat bestaan uit 4 vriende wat hulle passie en liefde vir musiek en lewe saam mekaar deel en leef! Hoe het julle ontmoet? Bouwer en bennie was saam op skool,maar Ruan, Hein en Bennie het mekaar van matriek af ontmoet deur ander vriende en Ruan en Hein het vriende geraak met Bouwer vanaf hulle die selfde jeug kerk bygewoon het. Enige raad vir..

Jan 17, 2011 Posted by Pieter Cloete

Ek hou van jou okey?? Hou jy van my? Al ooit gehoor van die band? Hulle noem hulself “ekhouvanjouokay” en nadat ek so paar van hul singles geluister het is ek oortuig dat hulle defnitief ‘n naam gaan maak. Gaan jy van hulle hou, okey?? Hier is die onderhoud met hulle! PS. Gaan luister gerus na hulle singles op hul webwerf onderaan die bladsy! Wie is ekhouvanjou,okay? Ons is 4 single..

Jan 10, 2011 Posted by Pieter Cloete

Ok, nou dat al ons inikakertjies weer almal terug is by die werk, het ek gedink wat beter manier om hierdie jaar te begin as ‘n onderhoud met Paul Buckby. Ken hom nie? Dink aan Egoli? Dokter? Hier gaan ons! Wie is Paul Buckby in 20 woorde? Ek is jonk van gees, met ‘n alles of niks persoonlikheid wat graag mense op ‘n kreatiewe vlak betrek. Ons almal ken jou van die MNET reeks Egoli toe jy die Dr..

Nov 8, 2010 Posted by Pieter Cloete

As jy Afrikaans kan praat, KYKnet kyk en hou van lekker Afrikaanse musiek moes jy al van Emo gehoor het (NEE, nie die volstruis-familie van Australie nie…EMO ADAMS!) inikak.co.za het bietjie gaan kers-opsteek by die legende… Is jou naam regtig EMO? AS DJY MY NIE GLO NIE KAN DJY MY MA VRA:) Wie is jou rol model? WITHOUT A DOUBT MY PARENTS Met al die musiek feeste wat jy al opgetree het,..

Sep 30, 2010 Posted by Pieter Cloete

Keywords: Van

Other products and services from Inikak

11-11-2011

Wen met inikak! | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Andre Naude Baie geluk Andre en geniet jou.. Currently Browsing: Wen met inikak.


11-11-2011

Jou Opinie | inikak.co.za

Terwyl sy daar lê en die dokter besig is met sy ondersoek, kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: ““Dokter, maak die koekreuk jou nie lus.. Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant ‘n bakkery geleë is. Saterdagoggend kyk hy by die buurvrou se venster uit en sien ‘n ander man in sy tuin staan met sy gown aan. SA kan dalk iets hier leer ..


11-11-2011

Aktueel | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval.. Dit is nie net’n herhaling van die brosjure nie.


11-11-2011

Finansies | inikak.co.za

Dit volg nadat Pravin Gordhan, die minister van finansies, uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat hul erfbelasting weerhou weens die chaos wat in verskeie munisipaliteite heers. GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen.


11-11-2011

Musiek | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Om seker te maak dat jy voorbereid is, is daar’n paar nuttige wenke vir feesgangers om die feeservaring nog aangenamer te maak. Vanjaar se Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees woon ek met baie trots en opgewondenheid by.


11-11-2011

Politiek | inikak.co.za

Stem nou nie altyd heeltemal saam met ou Max du Preez nie… maar ek like nogal die stukkie wat hy oor die Ei en Sie Joef Liek se vet mannetjie gesê het… (Dankie vir die bydra Kalf) As net die helfte van koerantberigte oor Malema se tenderpreneurskap waar is, gaan hy 15 jaar tronk toe.