Musiek | inikak.co.za

By: Inikak  11-11-2011

Currently Browsing: Musiek
Oct 10, 2011 Posted by Pieter Cloete
Oct 7, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom lê om die draai. Om seker te maak dat jy voorbereid is, is daar ’n paar nuttige wenke vir feesgangers om die feeservaring nog aangenamer te maak. Koop sommer met die intrapslag ’n feesgids (beskikbaar teen ’n skamele R30). Dit is nie net ’n herhaling van die brosjure nie. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval..

Sep 29, 2011 Posted by Pieter Cloete

Dis nou al amper daai tyd van die jaar en ons het almal ‘n vakansie nodig! GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen! La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Hoe om te wen: Koop enige GO Life produk tussen..

Sep 26, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die teddy is baie gelukig. Weet iemand wie die kunstenaar is? Blykbaar ‘n internasionale sanger. comment hieronder as jy..

Sep 23, 2011 Posted by Pieter Cloete
Sep 13, 2011 Posted by Pieter Cloete

Vanjaar se Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees woon ek met baie trots en opgewondenheid by. Soos baie besoekers reeds weet, gaan Clover met sy naamborgskap ’n reuse-bedrag van R30 miljoen oor die volgende vyf jaar in Aardklop belê. Dié belegging maak ons een van die grootste borge van kunstefeeste en is ’n klinkklare bewys van die maatskappy se verbintenis tot die groei en uitbou van..

Sep 12, 2011 Posted by Pieter Cloete

’n Kunstefees kan nie met twee bene oor die weg kom nie. Om te oorleef en te groei steun dit op vier pilare – die kunstenaars, die borge, die media en gehore. Sonder dié vier pilare sou Clover Aardklop nie vanjaar sy veertiende fees kon ingaan nie. Met Clover wat nou as naamborg ingekom het, weet ons ons is op die regte koers. Dit getuig van vertroue uit ’n nuwe oord, terwyl die talle getroue borge..

Sep 2, 2011 Posted by Pieter Cloete

Ek love hierdie mense (Zapiro). Hulle kon dit nie beter saam gevat het nie. Hier is die Lady Gaga liedjie “Julias” ft Jacob..

Aug 15, 2011 Posted by Pieter Cloete

Afskopfantasties op Dinsdag 4 Oktober sluit bands in soos Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Jack Parow en Die Tuindwergies. Met MK-sessies op Woensdag 5 Oktober kry jonger, opkomende bands die geleentheid om hul talente ten toon te stel. Donderdag 6 Oktober is Locnville – tweelingbroers Adrew en Brian Chaplin – aan die beurt. Ander bands wat dié dag te sien sal wees, is onder andere Goldfish,..

Jul 13, 2011 Posted by Pieter Cloete

Jy is inikak as jy nie na jou gesondheid kyk nie – so help ander uit-die-kak met ‘n donasie na die heart and stroke foundation, en staan die kans om kamera te wen!  Enige donasies is welkom! van R 1 tot R1 miljoen (ja ja haha). En, almal wat ‘n donasie gee kan ‘n the Canon Ixus 220HS (Silver) Wen! Hoe awesome is dit nie!! inikak.co.za se target is ‘n skrale R 2000 maar wil..

Page 1 of 7 1 ..


Other products and services from Inikak

11-11-2011

OnS PrAaT Met | inikak.co.za

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels. Inikak.co.za het so bietjie gaan gesels met Izak Strauss, bekend as veld aanbieder vir Kwêla en ook in die Afrikaanse sepie Villa Rosa. Ons wil maar net soveel as moontlik ons albumtoer en soveel videos maak as moontlik.


11-11-2011

Wen met inikak! | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Andre Naude Baie geluk Andre en geniet jou.. Currently Browsing: Wen met inikak.


11-11-2011

Jou Opinie | inikak.co.za

Terwyl sy daar lê en die dokter besig is met sy ondersoek, kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: ““Dokter, maak die koekreuk jou nie lus.. Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant ‘n bakkery geleë is. Saterdagoggend kyk hy by die buurvrou se venster uit en sien ‘n ander man in sy tuin staan met sy gown aan. SA kan dalk iets hier leer ..


11-11-2011

Aktueel | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval.. Dit is nie net’n herhaling van die brosjure nie.


11-11-2011

Finansies | inikak.co.za

Dit volg nadat Pravin Gordhan, die minister van finansies, uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat hul erfbelasting weerhou weens die chaos wat in verskeie munisipaliteite heers. GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen.


11-11-2011

Politiek | inikak.co.za

Stem nou nie altyd heeltemal saam met ou Max du Preez nie… maar ek like nogal die stukkie wat hy oor die Ei en Sie Joef Liek se vet mannetjie gesê het… (Dankie vir die bydra Kalf) As net die helfte van koerantberigte oor Malema se tenderpreneurskap waar is, gaan hy 15 jaar tronk toe.