Jou Opinie | inikak.co.za

By: Inikak  11-11-2011
Keywords: Van

Currently Browsing: Jou Opinie
Oct 31, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant ‘n bakkery geleë is. Terwyl sy daar lê en die dokter besig is met sy ondersoek, kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: ““Dokter, maak die koekreuk jou nie lus..

Oct 31, 2011 Posted by Pieter Cloete

Uncle ek is honger! Daasie kos innie hysie. My ma en my pa vriet al kerse!  Hoe meen djy hulle eet kerse?  Innie aand as my ma die kers doodblaas… dan sê my pa…Gie..

Oct 30, 2011 Posted by Pieter Cloete

Gatiep het ‘n affair met sy buurvrou. Hy lieg en sê hy moet die naweek Durban toe gaan en gaan trek by sy buurvrou in vir die naweek. Saterdagoggend kyk hy by die buurvrou se venster uit en sien ‘n ander man in sy tuin staan met sy gown aan. “Wat maak jy in my gown?” skree Gatiep. “Jy lieg, dis nie jou gown nie. Die ou wie se gown dit is, is in Durban”, skree die man..

Oct 26, 2011 Posted by Pieter Cloete

Hier is so paar rugby grappies..

Oct 25, 2011 Posted by Pieter Cloete

Almal wil getel word. Behalwe die ou..

Oct 24, 2011 Posted by Pieter Cloete

Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. met sy FIETS!!! SA kan dalk iets hier leer ..

Oct 23, 2011 Posted by Pieter Cloete

Wie van julle kan die “hartjie” sien? Dis hoekom ons mans die skoner geslag so “laaik” hartjie en..

Oct 17, 2011 Posted by Pieter Cloete

10 Redes waarom mans gewere bo vrouens verkies: 1. Jy kan jou ou 45 vir ‘n nuwe 22 inruil. 2. Jy kan een by die huis los en ‘n ander saamvat op ‘n jag. 3. As ‘n pêl se geweer ‘nice’ is kan jy hom sê en hy sal jou dit laat uittoets. 4. Jou nr 1 geweer is nie jaloers as jy ‘n tweede aanhou nie. 5. Gewere bly altyd by jou al is jou ammo..

Oct 10, 2011 Posted by Pieter Cloete

Hierdie is ‘n awesome advertensie vir..

Oct 10, 2011 Posted by Pieter Cloete
Page 1 of 47 1 ..

Keywords: Van

Other products and services from Inikak

11-11-2011

OnS PrAaT Met | inikak.co.za

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels. Inikak.co.za het so bietjie gaan gesels met Izak Strauss, bekend as veld aanbieder vir Kwêla en ook in die Afrikaanse sepie Villa Rosa. Ons wil maar net soveel as moontlik ons albumtoer en soveel videos maak as moontlik.


11-11-2011

Wen met inikak! | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Andre Naude Baie geluk Andre en geniet jou.. Currently Browsing: Wen met inikak.


11-11-2011

Aktueel | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval.. Dit is nie net’n herhaling van die brosjure nie.


11-11-2011

Finansies | inikak.co.za

Dit volg nadat Pravin Gordhan, die minister van finansies, uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat hul erfbelasting weerhou weens die chaos wat in verskeie munisipaliteite heers. GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen.


11-11-2011

Musiek | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Om seker te maak dat jy voorbereid is, is daar’n paar nuttige wenke vir feesgangers om die feeservaring nog aangenamer te maak. Vanjaar se Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees woon ek met baie trots en opgewondenheid by.


11-11-2011

Politiek | inikak.co.za

Stem nou nie altyd heeltemal saam met ou Max du Preez nie… maar ek like nogal die stukkie wat hy oor die Ei en Sie Joef Liek se vet mannetjie gesê het… (Dankie vir die bydra Kalf) As net die helfte van koerantberigte oor Malema se tenderpreneurskap waar is, gaan hy 15 jaar tronk toe.