Finansies | inikak.co.za

By: Inikak  11-11-2011
Keywords: Van

Currently Browsing: Finansies
Oct 25, 2011 Posted by Pieter Cloete

Almal wil getel word. Behalwe die ou..

Oct 10, 2011 Posted by Pieter Cloete

Hierdie is ‘n awesome advertensie vir..

Sep 29, 2011 Posted by Pieter Cloete

Dis nou al amper daai tyd van die jaar en ons het almal ‘n vakansie nodig! GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen! La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Hoe om te wen: Koop enige GO Life produk tussen..

Sep 23, 2011 Posted by Pieter Cloete
Sep 20, 2011 Posted by Pieter Cloete

AfriForum het voorgestel dat daar ernstig besin moet word oor ? herstrukturering van plaaslike regerings en die rol wat die burgerlike samelewing daarin speel. Dit volg nadat Pravin Gordhan, die minister van finansies, uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat hul erfbelasting weerhou weens die chaos wat in verskeie munisipaliteite heers. Volgens AfriForum se hoof van gemeenskapsake,..

Sep 12, 2011 Posted by Pieter Cloete

Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas sy regspan opdrag gegee om dringend ondersoek in te stel na die moontlikheid om regter Mogoeng Mogoeng se aanstelling as hoofregter in die hof ter syde te laat stel. Dít volg nadat pres. Jacob Zuma vandag die aanstelling van Mogoeng as hoofregter met onmiddellike effek bekend gemaak het. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, glo sy organisasie..

Aug 30, 2011 Posted by Pieter Cloete

Nee, dis nie Vrydag aand of ‘n koue wintersaand waar jy gou ‘n knertsie OBS kan drink nie (Skelm) op “duty” nie… Nee wat. Drink sommer Sambuca voor almal… lekker…. (dankie aan Bullet Brunsdon vir die..

Jul 27, 2011 Posted by Pieter Cloete

Een van my “pelle” het die artikel geskryf en vind nogal baie waarde daarin.  Wat dink julle hiervan? (‘n artikel deur Kalf Grobler) Die Grotman is sekerlik teen hierdie tyd nou al genoeg gegroet. Wonder of dit nie nou tyd is om die ou ook bietjie te help nie? En… ontspan maar al die Grotmanne! Ek is self een. Hierdie is nie ‘n verassingsaanval uit Venus nie! Nou waarmee help..

Jul 18, 2011 Posted by Pieter Cloete

AfriForum ondersoek tans die grondwetlikheid van die voorgestelde wysigings aan die Wet op Munisipale Eiendomsbelasting . Volgens, Cornelius Jansen van Rensburg, AfriForum se hoof van gemeenskapsake, kom dit voor of die herdefiniëring van residensiële eiendom as kommersiële eiendom op ? vorm van inkomstebelasting sal neerkom, wat ? skending van artikel 229 van Grondwet sal wees. Tot op hede is eiendom..

Jul 13, 2011 Posted by Pieter Cloete

Jy is inikak as jy nie na jou gesondheid kyk nie – so help ander uit-die-kak met ‘n donasie na die heart and stroke foundation, en staan die kans om kamera te wen!  Enige donasies is welkom! van R 1 tot R1 miljoen (ja ja haha). En, almal wat ‘n donasie gee kan ‘n the Canon Ixus 220HS (Silver) Wen! Hoe awesome is dit nie!! inikak.co.za se target is ‘n skrale R 2000 maar wil..

Page 1 of 13 1 ..

Keywords: Van

Other products and services from Inikak

11-11-2011

OnS PrAaT Met | inikak.co.za

Ek is maar ‘n “sucker” vir ‘n lekker “curry” en het toe besluit om so paar vinnige vraagies vir die pragtige sjef (moenie my gloe nie – kyk die kiekie hieronder!) te gaan gesels. Inikak.co.za het so bietjie gaan gesels met Izak Strauss, bekend as veld aanbieder vir Kwêla en ook in die Afrikaanse sepie Villa Rosa. Ons wil maar net soveel as moontlik ons albumtoer en soveel videos maak as moontlik.


11-11-2011

Wen met inikak! | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. La Paradiso Gaste huis & spa is tussen Knysna en Plettenberg baai, in die hartjie van die Knysna bos. Scroll” af tot heelonder aan die bladsy en sit jou epos adres en ‘n sekuriteits kode in. Andre Naude Baie geluk Andre en geniet jou.. Currently Browsing: Wen met inikak.


11-11-2011

Jou Opinie | inikak.co.za

Terwyl sy daar lê en die dokter besig is met sy ondersoek, kom die reuk van vars gebak deur die oop venster en sy vra: ““Dokter, maak die koekreuk jou nie lus.. Die vrou gaan vir haar jaarlikse ondersoek by die ginekoloog wie se spreekkamers bokant ‘n bakkery geleë is. Saterdagoggend kyk hy by die buurvrou se venster uit en sien ‘n ander man in sy tuin staan met sy gown aan. SA kan dalk iets hier leer ..


11-11-2011

Aktueel | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Een van my pelle het nou die dag vir my die kiekie gestuur van ‘n verkeersman in Mauritius wat ‘n voertuig van die pad afgetrek het…. Dit bevat rolverdelings sodat jy kan weet wie is wie en in die geval.. Dit is nie net’n herhaling van die brosjure nie.


11-11-2011

Musiek | inikak.co.za

GO Life gesondheids produkte en La Paradiso Gaste Huise & Spa het net die regte kompetisie waar jy ‘n twee nag verblyf plus ‘n R 2 000 Spa voucher kan wen. Om seker te maak dat jy voorbereid is, is daar’n paar nuttige wenke vir feesgangers om die feeservaring nog aangenamer te maak. Vanjaar se Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees woon ek met baie trots en opgewondenheid by.


11-11-2011

Politiek | inikak.co.za

Stem nou nie altyd heeltemal saam met ou Max du Preez nie… maar ek like nogal die stukkie wat hy oor die Ei en Sie Joef Liek se vet mannetjie gesê het… (Dankie vir die bydra Kalf) As net die helfte van koerantberigte oor Malema se tenderpreneurskap waar is, gaan hy 15 jaar tronk toe.