Nedine Blom

Nedine Blom from The Artist Shop

By: The Artist Shop  10-29-2009
Keywords: events, corporate functions, Music

 Nedine word gereeld deur gemeentes bespreek vir 'n kombo naweke  wat insluit 'n Vrydagaand "Supercool vir Jesus" of Tienerlofprysing,  Saterdagoggend Damesoggend of Ma en Dogter oggend, en Sondag oggend Volwasse lof en aanbidding of tydens gesinsdienste gekombineerde Volwasse en kinder lof en aanbidding.

Nedine se dagboek vir volgende jaar is nou oop vir besprekings.  Moet egter nie te lank wag om ons te kontak nie, aangesien ons 'n oorweldigende hoeveelheid navrae op 'n daaglikse basis ontvang vir bedieningsgeleenthede by Gospelfeeste,Gemeentefeeste, skole en kerke regoor Suid-Afrika.

Keywords: Artists, Artists performances, corporate functions, events, functions, Fund Raisers, Music, Theatres,