Visvang knope - Hengel Knope

Visvang knope - Hengel Knope from FISHING TACKLE SHOP PRETORIA

By: FISHING TACKLE SHOP PRETORIA  07-03-2013
Keywords: Hengel Knope, knope vir visvang, Visvang knope,

Maak nie saak of dit ligahengel of trofee jag is nie, of dit winter of somer is, wanneer ‘n vis op die hoek is moet al die knope hulle werk doen. Al breek net een knoop, is die vis weg en al die moeite is verniet. Die knoop was nog altyd die swakste skakel in ‘n hengelaar se mondering, en daar is deurentyd met verskillende knoop ontwerpe probeer om hierdie swak punt uit te skakel. Dit was nog altyd die geval dat die knoop breek voor die lyn breek maar toe maak die Tie-Fast Knot Tool sy verskyning, en daarmee saam die ‘GRYPKNOOP’ wat met die handige apparaat gebind word. Die Grypknoop bied vele voordele aan die hengelaar, seker die belangrikste die feit dat dit nie kan lostrek nie want dit word deur AL die draaie van die knoop vasgehou. Dit beteken dat hoe stywer die knoop getrek word, hoe meer sit dit vas. Die lyn lê ook nie dwars tussen die knoop en die hoek se ogie nie, so dit kan nie deur gesny word nie. Vir meer besonderhede besoek asseblief ons internet winkel: http://www.henkor.co.za/tie-fast-knot-tyer-grypknoop.php.... Die Tie-Fast Knot Tool is ook by ons inloop winkel beskikbaar: Henkor, Trumper Straat 784, Waverley, Pretoria. Tel: 012 3320179.

Keywords: Hengel Knope, knope vir visvang, Visvang knope,

Contact FISHING TACKLE SHOP PRETORIA

Email

Print this page

Share

Other news and updates from FISHING TACKLE SHOP PRETORIA

Tiger Nuts–Tiger Nuts for sale for Carp Fishing from FISHING TACKLE SHOP PRETORIA thumbnail
08-06-2013

Tiger Nuts–Tiger Nuts for sale for Carp Fishing

Tiger Nuts for sale for Carp Fishing


Fishing Knots – Tie Fishing Knots with a Knot Tying Tool from FISHING TACKLE SHOP PRETORIA thumbnail
07-13-2013

Fishing Knots – Tie Fishing Knots with a Knot Tying Tool

The Tie Fast knot Tying Tool is one of those deceptively simple, devilishly clever, useful, and elegantly easy to use knot tools that many seem to own, but seems to fly "under the radar" in terms of public awareness.