Kosblik/lunch box,pennesakkies/pencil bags, stoelsakke/chair bags ens

By: Geskenke Paradys  03-07-2013
Keywords: Skool: pennesakkies,kosblikke,stoelsakke,penil bags, lunch box, chair bags

Raak jou kosblik weg, of, verloor jou kind sy mooi kosblik? Daardie dae is verby. Ek het 'n kosblik wat nie sommer gaan wegraak nie. Ek sit vir jou die prentjie op wat jy wil, of dit nou 'n foto van jou en jou hond is of 'n foto van ouma en oupa, maar die belangrikste, jou naam kom ook op. So niemand kan jou kosblik vaslĂȘ nie. Het jy mooi pennesakkies gekoop, maar hulle raak gereeld weg/ nou nie meer nie. Ek sit jou naam op en daardie sakkie raak nooit weer weg nie.

Keywords: Skool: pennesakkies,kosblikke,stoelsakke,penil bags, lunch box, chair bags

Contact Geskenke Paradys

Website - None provided

Email

Print this page

Share