CHILD MINDING

By: DAGMOEDER OUMA EDEN  01-12-2013
Keywords: Child Care, Child Care Services, Day Care

ONS KYK NA BABAS VAN 0 TOT 3JAAR.   ONS KYK NA KINDERS WIE SE OUERS OMGEE.   KLEIN GROEPIE PERSOONLIKE AANDAG.   DAAR WORD BAIE GELET OP GOEIE VOEDING EN KOS GOEIE MANIERE EN BAIE BAIE LIEFDE EN AANDAG.   KINDERS KRY 4 KEER N DAG BOEREKOS EN 2 KEER SNAKS.   KINDERS WORD OOK GEBOTTEL EN POTJIE TRAIN OP 2 JAAR.   ONS IS OOP VAN 06H00 TOT 18H00 PER DAG.  ONS LOOP DIE EKSTRA MYL SAAM MET DIE OUERS.   TEL:0760153042.

Keywords: Baby Care, Baby Sitting, Child Care, Child Care Services, dagmoeder, Day Care