Bosveld stereo Top 20

Bosveld stereo Top 20 from Ernie Bates Music

By: Ernie Bates Music  03-11-2014
Keywords: afrikaans singer, Artist For Hire, Singer for hire,

Dankie aan al my ondersteuners. Ek sien uit om julle weer volgende jaar te ontmoet by Bosveld stereo se blikkies fees in Hartbeespoort vakansie oord. Hou my Facebook page en website dop vir enige nuwe gebeure. Onthou my CD "Ek en jy" is nou landwyd beskikbaar by meeste CD winkels.

Keywords: afrikaans singer, Artist For Hire, Singer for hire,

Other news and updates from Ernie Bates Music

Ernie Bates op IFM SA Top 30 from Ernie Bates Music thumbnail
10-02-2014

Ernie Bates op IFM SA Top 30

Kontak Johan Taljaard by 082 776 5509 vir besprekings landwyd


Ernie Bates by Barnyard Emperors Palace from Ernie Bates Music thumbnail
10-02-2014

Ernie Bates by Barnyard Emperors Palace

Sien Ernie Bates by Barnyard by Emperors Palace op Maandag 27 Oktober 2014 om 18h30


Ernie Bates at Innibos fees from Ernie Bates Music thumbnail
03-25-2014

Ernie Bates at Innibos fees

Contact me for performances countrywide.


03-11-2014

Jacaranda interview

Listen to the interview on Jacaranda 94.2 fm on 12 March 2014 and my CD will be available shortly at all major outlets.