WATER ONTKALKERS

By: ScaleStop (S.A.)  01-22-2011
Keywords: industrial, solar water heating, treatment

ScaleStop water ontkalkers voorkom aankalking en beskerm toerusting. Ons inlyn stelsels is 100% effektief en verwyder selfs bestaande kalksteen neerslag. Geen chemikalie word gebruik nie. Geen elektristeit is nodig. Die stelsels is in `n groot reeks beskikbaar vir alle applikasies van huishoudelik tot industriieel. Beskerm toerusting soos geysers,koeltorings,hitte uitruilers, sonpanele en veel meer. Onderhoud is minimaal. Kontak ons vandag en beskerm u toerusting.

Keywords: borehole, Farming, industrial, solar water heating, treatment, Water Filters, Water Treatment