Skryfkursus vir Maart 2009

Skryfkursus vir Maart 2009 from Petru-Nell Skryfbesigheid

By: Petru-Nell Skryfbesigheid  10-25-2008
Keywords: proeflees, skryfkursus, redigeer

Ons volgende skryfkursus word volgende jaar, 2009, in Pretoria-Wes aangebied. Die kursus begin in Maart en sal strek oor 5 Saterdae van 9h00am tot 16h00. Die koste per Saterdag is R400 en dit sluit 'n heerlike middagete asook tee en koffie met verversings, in.

As jy wil hê Trudy moet 'n kursus in jou omgewing kom aanbied, kontak haar by [email protected] Kry jou vriende bymekaar en maak tyd vir skryf!

Hester verkoop boeke oor die internet by http://pnskryf.co.za/text/newboekwinkel.html.

As jy 'n boek soek, laat Hester jou help om dit te vind. Vul hierdie vorm in: http://pnskryf.co.za/text/soeknboek.html. Ons vra 'n minimale soekfooi.

Keywords: proeflees, redigeer, skryfkursus, toesprake, vertaling,

Contact Petru-Nell Skryfbesigheid

Email

Print this page

Share