Dessert tables

Dessert tables from African Cupcake

By: African Cupcake  06-24-2012
Keywords: cupcakes pretoria

Weg is die dae toe ons ‘n tafeldoek oor ‘n tafel gegooi het, kos op gepak het en dit ‘n partytjie genoem het. Vandag se partytjies gaan alles oor detail, ontwerp en dekor. Hoe lekker is dit, om spesiale geleenthede in iets te omskep wat vir ewig op kiekies vasgevang kan word. Bederf jou geliefdes nie net met lekker eetgoed nie maar ook met ‘n buffet tafel waarvan hulle kan kies en keur.

Ontwerpers koekies

Ombre koeke

Tema cupcakes

Cake pops

Sout vingerhappies

En vele meer, as ek dit nie kan maak nie kry ek dit vir jou.

Keywords: cupcakes pretoria

Other news and updates from African Cupcake

06-18-2011

Individuel Cupcake gifts

 partytjies gaan alles oor detail, ontwerp en dekor.