VOETSPORE

VOETSPORE from PA Consult Inc

By: PA Consult Inc  04-09-2015
Keywords: Personal Development, Life Coaching, Leadership Training

OPPAD VAN SEUN NA MAN Kom begelei jou (‘n) seun om die sprong te gee van SEUN na MAN-WEES Die Avontuur wat ‘n leeftyd betekenis gee! Ons Program: 1. Om ‘n MAN te wees! 2. Die hand wat die swaard trek 3. Onthou … en Bou daarop 4. As EK eers ‘n MAN is… 5. My reisplan na MAN-wees – bou aan ‘n ‘Legacy’ 6. My Tafel van Ondersteuning Hierdie kursus word gehou op Dinsdagaande van 19:00 – 21:00 op die volgende datums: 5, 12, 19 en 26 Mei 2015 by 525B Dawn Straat, Lynnwood. Kursusfooi: R350.00 vir Man/Pa & Seun

Keywords: Family Counselling, Leadership Training, Life Coach, Life Coaching, Personal Coaching, Personal Development