Graffiti Books & Stationery

By: Graffiti Books & Stationery  02-08-2010
Keywords: School Books, Study Guides, back to school stationery

 Die enigste boekwinkel op die internet wat slegs Afrikaanse boeke aanbied. Daar is meer as 7,000 titels op hierdie webblad gelys.   Klante kan per kredietkaart of per internetbetaling betaal.
www.graffitiboeke.co.za is die breinkind van Leonie van Rensburg. Sy is al 28 jaar in die boekebedryf en besit tans haar eie boekwinkel in Kolonnade sentrum in Pretoria.

Keywords: back to school stationery, School Books, Study Guides

Contact Graffiti Books & Stationery

Email

Print this page

Share