Baba en kleuter stimulasie werkswinkels

Baba en kleuter stimulasie werkswinkels from Memories with Mommy Baby and Toddler workshops - Baby Massage Classes

By: Memories with Mommy Baby and Toddler workshops - Baby Massage Classes  03-26-2012
Keywords: Early Childhood Learning, Ontwikkeling vir kleuters, Baba masering

By Memories with Mommy weet ons dat daar in die eerste 3 jaar  geweldige groei is in elke aspek van n baba se ontwikeling. n Pasgeboore baba se brein is ongeveer 25% van sy volwasse gewig, maar teen die ouderdom van 3 het daar drastiese verandering plaas gevind deur die groei van biljoene selle en triljoen koneksies of synapses tussen die selle en teen nou is 50% van n kind se intelek ontwikkel. Terwyl ons weet dat dit baie jare neem vir n kind se brein om tot volle potensiaal  te ontwikkel, weet ons ook daar is baie wat ouers kan doen om seker te maak dat hul kinders die beste begin kry, dit is hoekom ons my Memories with Mommy n Leer en Ontwikkel deur Stimulasie en Speel program gebruik in n omgewing met net die regte hoeveelheid stimulasie wat babas en keluters help ontwikel tot hul vol potensiaal.
Ons lewe vandag teen n vinnige pas en die program sorg dat Mamma en Baba ontspan en om kwaliteit tyd saam te spandeer wat help om positiewe herhinderinge te skep en n sterk band word gevorm.
Ons reis saam met Mamma en Baba kan so vroeg as 1 week na geboorte begin met  weeklikse Baba maseer klasse wat sal sorg dat baba ontspan, dieper en vir langer priodes slaap en bevorder ook die band tussen Mamma en haar kleinding.
Teen die ouderdom van 3 maande kan Mamma saam met haar kleinding weeklikse Baba & Kleuter Werkswinkels doen met opwindende en stimulerende speel gebaseerde aktiwiteite insluit in n liefdevolle, intieme en omgee omgewing waar Babas&n Kleuters tot hul vol potensiaal kan ontwikkel.
Teen die ouderdom van 3 jaar kan Mamma haar kleuter vir ons weeklikse 3 uur Playschool klassie stuur waar ons aleen saam met haar kelinding gaan werk met selfde opwindende en stimulerende aktiwiteite as in die werkswinkels, dit klassie help baie met sosiale en emosionele ontwikkeling en gee kleuters geweldig baie selfvertroue en gee ook vir Mamma n rus kansie of tyd vir haar inkopies!

Keywords: baba en kleuter werkswinkels, Baba masering, Baby and Toddler workshops, Early Childhood Learning, Mama en baba ontwikkeling en stimulasie groep, Ontwikkeling vir kleuters, Stimulation Baby and Toddler,

Contact Memories with Mommy Baby and Toddler workshops - Baby Massage Classes

Email

Print this page

Share