Kleuterskool

By: Norienes Kleuterskool  12-10-2012
Keywords: Nursery School, Child Care, Child Care Services

Norienes Kleuterskool is ‘n afdeling van Laerskool Krugersdorp-Noord. Die kleuterskool word volgens Christelike beginsels bedryf en ons verseker u dat u kind die beste opvoeding en versorging sal kry in ons sorg.


Ons bied gekwalifiseerde personeel, 'n veilige speel- en leer omgewing, kleiner klasse vir individuele aandag, kleuters vanaf 3 jaar tot Graad R onderrig, naskool, vakansiesorg en middagetes.

Keywords: Child Care, Child Care Services, Day Care, Day Care Centre, kleuterskool, Nursery School, Pre Primary School, School Nursery

Contact Norienes Kleuterskool

Email

Print this page

Share