Xword crossword puzzles sudoku soduko printable interactive

By: Xword  11-11-2011
Keywords: Puzzles

Xword.co.za offers you eight experienced compilers of all kinds of

  • Crossword puzzles
  • Arrow words
  • Word searches
  • Word games
  • General knowledge quizzes
  • Sudoku
  • Hex-Sudoku
  • and many more

Each of our puzzles is exclusively compiled according to your requirements and/or theme and no puzzle we supply has ever been published before. We also pride ourselves on always meeting deadlines; in fact, we normally deliver before the cut-off date, allowing for queries you might have or changes you want to make.

Whether you want puzzles for adults or children, whether they are for print or electronic media, whether you are looking for general-interest or made-to-order puzzles, our puzzles are gripping, rewarding, and above all, exclusive. Xword.co.za can create puzzles for newspapers and magazines, websites, adverts, packaging and promotions, games, special events, competitions, CD-ROM's, and even placemats for restaurants.

Languages

We are competent to supply you with puzzles in English and/or Afrikaans

Format

Each puzzle is supplied in the following format:

  • A Word document of the copy and
  • A PDF, TIFF, JPG, GIF, BMP or PNG file of the grid

Copyright reserved ©

All puzzles we supply are intellectual property and copyrighted © to Xword.co.za

Xword.co.za bied jou die kundigheid van agt ervare mense wat verantwoordelik is vir die saamstel van alle soorte

  • Blokkiesraaisels
  • Blokraaisels
  • Woordsoek-raaisels
  • Woordspeletjies
  • Algemene kennis vasvrae
  • Sudoku
  • Hex-Sudoku
  • en baie ander

Elke raaisel wat ons lewer, is eksklusief en saamgestel om aan jou spesifieke vereistes en/of tema te voldoen. Nie 'n enkele raaisel wat ons verskaf, is al voorheen gebruik nie. Ons roem op ons stiptelikheid en is dus nooit laat vir sperdatums nie - inteendeel, klante ontvang gewoonlik die finale produk voor die sluitingsdatum sodat daar genoeg tyd is om veranderings of navrae te hanteer.

Of jy nou raaisels vir kinders of volwassenes soek, hetsy vir die gedrukte of elektroniese media, of jy raaisels probeer kry vir die algemene publiek of wat volgens voorskrif saamgestel is, ons raaisels is boeiend, bevredigend, en bo alles, eksklusief. Xword.co.za kan raaisels skep vir koerante, tydskrifte, webwerwe, advertensies, verpakkings, promosies, wedstryde, speletjies, spesiale geleenthede, CD-ROM's, en selfs plekmatjies vir restaurante.

Tale

Ons is bevoeg om raaisels in Afrikaans en/of Engels op te stel

Formaat

Elke raaisel word in die volgende formaat verskaf

  • 'n Word-dokument van die kopie
  • 'n PDF, TIFF, JPG, GIF, BMP of PNG van die rooster

Kopiereg voorbehou ©

Alle raaisels wat deur ons opgestel en gelewer word, is intellektuele eiendom en die kopiereg © behoort aan Xword.co.za

Keywords: Puzzles