Testimonial

By: Chameleon Play Therapy Centre  09-05-2012
Keywords: Child Therapy

"Liewe Tannie Brenda, Ons drie seuns van die kinderhuis, wil dankie se dat tannie ons gereeld sien. Tannie is die rede dat dit met ons net beter en beter gaan elke keer as ons jou gesien het. Ons waardeer tannie en bid dat God jou sal seen, want dit is mense soos jy wat die lewe vir ons aangenaam maak." ~ 3 Anonymous patients

Keywords: Child Therapy

Contact Chameleon Play Therapy Centre

Email

Print this page

Share