Kamdebo care lodge

By: Kamdebo care lodge  06-12-2016
Keywords: Alzheimer, Alzheimer,dementia,frail care, assited living,old gse

Ons het n gastehuis geneem en dit in n tuiste omskep vir mense wat 24 uur versorging benodig, ons spesialiseer in Alzheimer en Dementia. Meeste van ons kamers is deel kamers, sodoende dat hulle altyd iemand byderhand het. Ons het dag personeel sowel as nag personeel. Ons is in Florauna, Berglaan. Skakel my gerus op 084 5106 718 en gaan kyk gerus na ons webtuiste vir meer inligting http://www.kamdebocarelodge.co.za

Keywords: Alzheimer, Alzheimer,dementia,frail care, assited living,old gse