Manetech (Management, Network and Technical Services)

By: Manetech Technical Services  02-07-2012
Keywords: / Manpower Development and Training, Mannekrag Ontwikkeling en Opleiding,

1). Mannekragontwikkeling: Aan die hand van 'n breinprofiel word die volgende bepaal:   - Wil jy graag seker maak of ʼn persoon die beste persoon vir die werk is ? - Wil jy graag weet hoe jou werknemer se “kop” werk ? - Wil jy weet hoe om jou werknemer op die mees produktiewe manier in te span ? - Wil jy weet hoe om jou werknemer gelukkig en tevrede te hou ? - Wil jy weet of jy ʼn belegging in ʼn sekere werknemer kan maak ?
2). Opleiding aan Veiligheidsverteenwoordigers en ander rolspelers oor die verstaan en interpretasie van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OSH Act)  
3). Fasiliteer klein groepe mense in die prosesse van onderhandeling, besprekings en besluitneming

Keywords: / Manpower Development and Training, Mannekrag Ontwikkeling en Opleiding,

Contact Manetech Technical Services

Website - None provided

Email

Print this page

Share

Other products and services from Manetech Technical Services

02-07-2012

Manetech

1). Mannekragontwikkeling . Aan die hand van 'n breinprofiel word die volgende bepaal:   - Wil jy graag seker maak of ʼn persoon