J.J.Kontakteurs

By: J J CONTRACTORS  09-15-2010
Keywords: Building Maintenance

 J.J. Kontrakteurs lewer vir die afgelope 16 jaar al uitstekende diens aan verskeie  versekerings maatskappye waarvan ons op die panele is.  Ons doen ook  private bouwerk, instandhouding, teëlwerk, omheinings, verfwerk, plaveisel, houtwerk, staalwerk, beveiliging,  Jy noem dit en J.J. Kontrakteurs doen dit. 
Versekerings op wie se panele ons is:
Standard bank
S A homeloans
Nedbank
Santam
F.N.B
ABSA
Ons het ook al eise suksesvol hanteer vir:
Mutual & Federal
Zurich versekering
First for women
Brolink
Regent
Natsure
First Link
Indwe
Hollard
C.I.A
Diagonal
New National

Keywords: Building Maintenance

Contact J J CONTRACTORS

Website - None provided

Email

Print this page

Share