Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village

Print

Is Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village incorrect or missing key business information? Update your Hotfrog listing today.

Contact details Are these details correct?

Address: Christiana, Free State, South Africa , Christiana, Free State 2680

No telemarketers, please


Email Business

About Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village

Die bekendstelling van die Rob Ferreira Aftree-Oord in die vroeë 2000 het groot belangstelling gelok. Geleë langs die Vaalrivier, ongeveer 4 km vanaf Christiana, is Rob Ferreira die ideale aftree-plekkie vir diegene wat opsoek is na ‘n rustige atmosfeer en waarde vir geld behuising.

Jan Goosen en Hester Keyter, die nuwe eienaars van die Rob Ferreira Aftree-Oord, het die oord in Maart 2015 gekoop en hulle is bly dat hulle ‘n verskil in mense se lewens kan maak deur die uitbreiding van die Rob Ferreira Aftree -Oord. Hierdie is werklik ‘n plekkie waar mense tuis kan voel tussen ‘n gemeenskap waar almal maklik vriende maak.

‘n Verskeidenheid eienaarskapvorme tussen lewensreg of deeltitel opsies is beskikbaar. Daar is reeds tans sewe-en tagtig Aftree-eenhede gebou en daar is nog sowat 150 eenhede wat beskikbaar is om gebou te word. Die pryse van die eenhede wissel vanaf R 450 000.00 tot en met R 1 000 000.00. Nagelang van die eienaar se persoonlike behoeftes is daar twee en drie slaap

Map

Products & services

Overnight Chalets

01-07-2016

Die Rob Ferreira Aftree-Oord beskik ook oor ‘n aantal Oornag Chalets wat die perfekte plek is om te oornag, na en vanaf die Kaap.


Retirement Village - Houses for Sale from Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village thumbnail

Retirement Village - Houses for Sale

01-07-2016

Rob Ferreira Aftree-Oord naby Christiana in die Vrystaat, Suid-Afrika. Rob Ferreira Retirement Village near Christiana in the Free State, South Africa



Other services near Christiana Free State

Is Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village in Christiana, Free State, South Africa, Christiana Free State 2680 your business? Claim your listing and attract more leads by adding more content, photos and other business details.

We have more Retirement services in Christiana Free State available on Hotfrog SouthAfrica. You can update your search for Christiana Retirement by location, keyword or service options.

More companies in Christiana Free State, 2680, SouthAfrica

Small Business Hub

Sharing tips, ideas and advice to help grow your small business.

View the Small Business Hub

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[1217900]