Rooipeper Gewigsverlies Verslanking en Detoks

By: Your Health Shop ( Vergottini's Health )  11-03-2012
Keywords: weight loss, lose weight, weight management

Sommige studies toon "warm" gekruide kos (soos kerrie) kan jou metabolisme sowat 'n halfuur lank met 20% versnel. En 'n klein studie met Japannese vroue het gewys rissiepeper maak jou metabolisme ná 'n maaltyd vinniger. Des te meer as dit saam met kos geëet word wat hoog in vet is.In nog 'n studie het manlike atlete rooipeper oor koolhidraatryke kosse gestrooi. Hulmetaboliese tempo was 30 minute daarna hoër. Daar is egter nie bewyse dat dit langer as 'n halfuur 'n uitwerking het nie.Maar jy kan ook met ander speserye laat waai. Dit kan help dat jy jou nie ooreet nie, aldus navorsing twee jaar gelede vir die Amerikaanse endokrienvereniging.Oorgewig mense wat hul kos daarmee besprinkel, het gemiddeld 14 kg meer in 6 maande verloor, teenoor 'n kontrolegroep se 2 kg. Volgens Mariza help geurmiddels boonop dat dieetkos nie vervelig raak nie. Inligting uit Sarie.com

Keywords: Cayenne Pepper, Dieet, Gewigsverlies, lose weight, Rooipeper, Slimming, verslank, weight loss, weight management,

Contact Your Health Shop ( Vergottini's Health )

Website - None provided

Email

Print this page

Share

Other examples of best work from Your Health Shop ( Vergottini's Health )

Nail Perfect for Nails and Toenails. Summer Cleaning Kit from Your Health Shop ( Vergottini's Health ) thumbnail
11-05-2013

Nail Perfect for Nails and Toenails. Summer Cleaning Kit

Excellent and cheap effective way to clear your nails from fungal infections


01-27-2013

Cayenne Pepper Health Benefits

Rooipeper Voordele :   Goed vir:   Verlaag hoë bloeddruk Verlaag cholesterol Verhoog bloedsirkulasie Verhoog metabolisme (Verslanking) Suiwer liggaam en organe(Verslanking) Voorkoming vanhartaanvalle en beroertes. Help en genees vanmaagsere Help en gen